My Inligting
Noemnaam
Donavan
Van
Black
Verjaarsdag
2000-11-14
City
Verhouding Status
Geslag
Stokperdjies
Daar is 3 dinge wat my kop ten alle tye besig hou.
1. Of dit nou Boks, Stoei, MMA, of Brazillian Jiu Jitsu is; ek is gek oor vegkuns in al sy vorme
2. Vermaaklikheid is die beste manier om uit die regte wereld te ontsnap, daarom kan ek trots se dat ek vir so paar jaar lank in teater, en lewendige konserte doenig was.
3. Nou, as jy albei die vorige twee by mekaar sit, kry jy hierdie spesiale klein vorm van kuns wat bekend staan as Rofstoei.