Skip to content
Profile Photo

DonavanOffline

out of 5
0 Ratings
  • Springs
  • Profile picture of Donavan

    Donavan started the topic Vegkuns om die naweek te kyk! in the forum Sport

    Nov 14, 2024

    Stel jou alarms en maak reg vir n paar houe om te klap!

    1. Jake Paul vs Mike Tyson

    Datum: 16 November 2024
    Tyd (SA): 03:00
    Plek: AT&T Stadion
    Kyk op: Netflix
    Hierdie stryd tussen Jake Paul, wat bekend is vir sy aanlyn persoonlikheid, en die legendariese Mike Tyson, beloof om aandag te trek. Die legende “Iron” Mike Tyson gaan probeer bewys hy het nog wat dit vat om met die jongelinge appels te swaai. Aan die ander kant probeer die eksentrieke Jake Paul sy merk los deur een van die bestes aan te vat. Mike Tyson is dalk al 58 jaar oud, maar hy lyk so goed soos hy in sy vroë dae het. Jake Paul is natuurlik ‘n omstrede karakter. Meeste van sy vorige opponente is eerder baie oud, en word gesien as “oor die muur”, of hulle het n baie swak rekord, en Jake word dus gesien as ‘n “can crusher”.
    Maak seker jy is betyds reg om hierdie groot geveg te kyk!

    2. UFC 309 – Stipe Miocic vs Jon Jones vir die Swaargewig Titel

    Datum: 17 November
    Tyd (SA): 05:00
    Plek: Madison Square Garden
    Kyk op: DSTV Kanaal 210
    UFC 309 bied ‘n epiese geveg vir die swaargewig titel. Jon Jones, die huidige kampioen, gaan sy titel verdedig teen die voormalige kampioen, Stipe Miocic. Jon “Bones” Jones word gesien as die gevaarlikste man op aarde, en is die Sakabulla van sy gewigklas. Ongelukkig skrik die brandweerman (Stipe Miocic) nie vir sulke dinge nie. Stipe homself was op n stadium gesien as die gevaarlikste man op aarde. Hierdie naweek vind ons finaal uit wie is die een om met die goud huis toe te gaan.

    1 Comment
User Balance 15 / Points
Newbie

User Badges

About Me

Donavan Black

Media

Friends

Profile Photo
@
Profile Photo
Die Argitek
@die-argitek
Would like to install our app?
PNFPB Install PWA using share icon

Install our app using add to home screen in browser. In phone/ipad browser, click on share icon in browser and select add to home screen in ios devices or add to dock in macos

PNFPB Install PWA using share icon

Install our app using add to home screen in browser. In phone/ipad browser, click on share icon in browser and select add to home screen in ios devices or add to dock in macos

Progressive Web App (PWA) is installed successfully. It will also work in offline

Push notification permission blocked in browser settings. Reset the notification settings for website/PWA