-
Donavan started the topic Wel, darm het ons nog die UFC in the forum Sport
Na die hartverskeurende boksgeveg van Jake Paul teen Mike Tyson, kan ons darm nog uitsien na bloed, sweet, en trane hierdie sondag oggend om 05:00. In die hoof geveg sien ons die swaargewig kampioen Jon Jones teen voormalige kampioen Stipe Miocic.
Jon Jones word deur meeste MMA aanhangers gesien as die konsensus “GOAT”. Selfs UFC President, Dana White, het al gese dat as jy die wereld se…Read More -
Donavan started the topic Vegkuns om die naweek te kyk! in the forum Sport
Stel jou alarms en maak reg vir n paar houe om te klap!
1. Jake Paul vs Mike Tyson
Datum: 16 November 2024
Tyd (SA): 03:00
Plek: AT&T Stadion
Kyk op: Netflix
Hierdie stryd tussen Jake Paul, wat bekend is vir sy aanlyn persoonlikheid, en die legendariese Mike Tyson, beloof om aandag te trek. Die legende “Iron” Mike Tyson gaan probeer bewys hy het nog wat dit vat om met die jongelinge…Read More1 Comment-
Sien uit! Mis dit vir niks #teamtyson
-
Share Profile










