Project

Ek sal nie sê dat ek 'n tipiese student is nie. Ek hou nie daarvan om elke dag 2-minute noodles te eet nie (haha)! Ek glo steeds in die idee dat 'n positiewe liggaam 'n positiewe verstand huisves. Daarom gaan ek gereeld gym toe en maak gesonde kos. Deur dit het ek 'n passie vir kosfotografie ontwikkel en ek deel graag my resepte met vriende, want nie net is dit lekker nie, dit is AWESOME vir jou liggaam!
Skills
Spanleierskap
88%
Kreatiwiteit
90%
Fotografie
78%
Kos maak
66%

Even the smallest person can change the course of the future.