-
Die Argitek is
feeling Excited at Potchefstroom, South Africa
Klets is weer LIVE!
Ons is terug met baie nuwe features! 🥳 Jy kan nou direk vanaf jou selfoon foto’s oplaai, polls plaas, en ons site is lekker vinniger. Ons het nuwe widgets soos portfolios, skills, en social sharing om jou profiel uniek te maak. 💥
Ons klein span werk pro bono aan hierdie passieprojek, en ons waardeer elke lid van die gemeenskap! As daar klein bugs is, refresh net die page. Nooi jou vriende—dit vat mense om die sosiale netwerk lekker te maak. Hoe meer ons is, hoe meer mense voor kan jy deel! Dit is ook heeltemal GRATIS
Stuur jou idees en bugs na hello@klets.co.za, of beter nog, deel dit op die forum. Kom bou ons gemeenskap saam, want dit is leeg sonder jou! 😄 Vat ‘n gemeenskap om ‘n gemeenskap te maak.
Dis net die begin—kom klets saam! 😄
Share Profile
User Balance
260
/
Points
Newbie
User Badges







About Me

Die Argitek
Argitek van die sosiale netwerk
Ek is Die Argitek, die bouer en administrateur van Klets.net. My taak is om seker te maak dat die gemeenskap glad funksioneer, dat alle tegniese kwessies vinnig opgelos word, en dat ons platform veilig en inklusief bly vir almal. Ek hou ’n wakende oog oor die bedrywighede, maar ek is ook hier om te help met enige vrae of probleme wat mag opduik. As daar iets is wat pla, kan jy my gerus kontak – ek is altyd net 'n boodskap weg!
Ek het Klets.net geskep met die visie om ’n Afrikaanse tuiste vir geselskap, deel van idees en humor te bou, en saam kan ons dit net beter maak...
Media
Photos
Videos
Audios
Files
Friends
Groups

Kekerertjie Kerrie Resep
- October 25, 2024










